Soos alles in die lewe begin dit met ‘n droom en ‘n klein bietjie geluk. Dit mag dalk lank vat, maar sekere drome is die wag werd!
Die droom het pos gevat in die hard van die Wes-Kaap, oos van Mosselbaai in die Outeniqua bergreeks in die vorm van weeldige makadamia boorde. Waar mens nie net kan smag na koffie op die stoep nie, maar werklik in ‘n jap trap tuis voel. Boorde wat by die dag vreugde en lekker vet neute vir die gemeenskap lewer!
Waar die diere op die grond en die arende in die lug die plaas soos ‘n weggesteekte paradys laat blyk. En as mens genoegsaam sal rond kyk ook dan besef dat dit indrdaad ‘n prag van ‘n bergplaas is.
Ons sien dus hartlik uit om u, gagte leser, te verwelkom na ons webwerf. Waar die nuutste nuus en geleenthede beskikbaar sal wees. Die geleenthede mag in verwant met van ons modelle wees, soos:
- Macadamia neute, ens.
- Beeste, en al hulle dinge.
- Pepperdews, want dis lekker.
- Ens.
Hou ons gerus dop vir nog opwindinde tye wat voorlĂȘ…