MACADAMIAS


Elke kable het ‘n kunkel en elke neut het ‘n dop.  Net so ook het elke Macadamia ‘n Muller!

 

Terwyel ons so in die oes seisoen in gaan, is dit ons voorreg om ‘n smakie van ons heerlike produkte hier te demonstreer.  Vol gerus om navraagte na ons kontak besonderhede toe te stuur.

 

Waar om te begin?  Wel seker by een van ons beste uitsigte op die plaas. By die boorde.  Dit het alles begin met klein wit huisies so ver soos die oog kan sien:

Die macadamia bome se begin by Mullerdamia

 

Nie lank daarna nie het die bome begin posvat en siedaar, die droom is verwesenlik!