PEPPERDEWS


Smaaklik was nog nooit so waar soos dié nie…

 

Soms het mens net daai ietsie ekstra, ietsie rooi nodig om enige bord beter te laat lyk.  Waar dan anders gaan u soek vir die lekkerste pepperdew wat bestaan?

Ons bied hulle aan in verskeie vassette soos gebotteled, gesny, gewas, geonput, ens.

 

 

 

Soek ons bottels gerus enige plek in en rondom die Outeniqua berge, Mosselbaai en in George se omliggende omgewing. 

Alternatiewelik, kontak ons gerus deur gebruik te maak van ons kontak besonderhede bladsy.